Mandjie

Your cart is currently empty.

Return to shop

NEEM KENNIS: Produk mag verskil van die foto op die webblad. Standaard Aflewering is 7-14 werksdae. Indien ons jou pakkie vroeër klaar kry sal jy in kennis gestel word.

Dit is die verantwoordelikheid van die koper om die regte aflewering zone te kies. Sou die zone verkeerd ingevoer word sal die transaksie gekanselleer word en die koper sal per epos ingelig word.

Indien jy onseker is oor jou aflewerings zone, kontak ons asb by bestelling@giela.co.za

Wanneer die pakkie terugestuur word aan Giela omdat aflewerings adres nie reg ingevoer is nie, sal die kostes (Totale Bedrag – Koeries Kostes) aan die kliënt terug betaal word.

 

BAIE DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING

-Giela